Michelle de Lange van die Melkprodusente-organisasie kuier op 20 November 2019 in die Grootplaas-ateljee. Sy brei meer uit oor innovasie in die suiwelbedryf.

Veeklampe is ‘n redding op enige veeplaas en kan veral ‘n beesboer se werk heelwat makliker maak. Greg Talbot van TAL-TEC gesels meer hieroor.

Inhoudsborg: TAL-TEC

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas