Insekte word dikwels sommer deur die bank as peste geag, maar die kritiese rol wat hulle in die ekosisteem speel, word soms misgekyk. Heelwat insekte is egter ‘n kopseer vir veral graanprodusente, en die bestuur hiervan het oor die jare al hoe meer ingewikkeld raak, soos die goggas slimmer raak. In 12 April se episode van Grootplaas, gesels ‘n kenner op dié gebied, prof Johnnie van den Berg van die Noordwes-Universiteit, oor die belangrikheid van biodiversiteit en hoe bewaringslandbou dit kan bevorder, sodat daar vir mens, plant en insek, ‘n plekkie onder die son is.

 

Weerborg: Standard Bank

Markteborg: Hinterland

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here