Koos le Roux, ’n bekende landbou-ingenieur en skrywer van die boek Meganisasiegids, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die instandhouding van plaasimplemente en toerusting vir ’n boerdery. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.