Nampo 2018 is om die draai en InteliGro is baie opgewonde om die geleentheid te gebruik vir interaksie met klante en ander belangstellndes. Dit is ‘n baie belangrike datum op die InteliGro-kalender.

Kom ontmoet die InteliGro-familie tussen 15 en 18 Mei by Nampo in die Caltex saal by stalletjie 18.

Jy kan ook wen! ‘Like en Share’ die InteliGro facebook-blad om ‘n kans te staan om groot pryse te wen. Klik hier.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here