Karin en Manie Wessels het onlangs per uitnodiging besoek afgelê aan China om aan kongresgangers te vertel hoe die Mamre Intensiewe Skaapproduksiestelsel werk. Karin vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die waarde van die besoek en wat hulle daaruit geleer het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.