Koos Nel van Old Mutual Agrimark gee perspektief oor die eise wat Old Mutual in 2017 ontvang het. Hy gee ook ‘n oorsig oor die tendense wat waargeneem kan word in die 2017 Old Mutual-eisestatistieke. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.