Die hoë voedingswaarde van melk is welbekend, en melk speel ‘n belangrike rol as voedingsbron vir veral groeiende kinders. Dit is een van die redes waarom melkproduksie ‘n belangrike produk van ‘n ekstensiewe vleisbeesboerdery kan wees, veral in die kleinboer en kommunale landbousektor van Suid-Afrika. Ons gesels in Grootplaas van Woensdag 5 Junie 2019 met dr Marsia Grobler van die Landbounavorsingsraad hieroor. Daarna kuier dr Michael MacNeil in die ateljee, om oor natkarkassindroom te gesels. 

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas