In 30 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas kuier Biomin in die alteljee.

Meer as 60 kundige sprekers van regoor die wêreld het by die onlangse World Nutrition Forum van Biomin in Kaapstad saamgetrek. Albert van Rensburg van Biomin kuier in die ateljee om ons meer hieroor te vertel. Daarna kyk ons ook na twee insetsels oor hierdie geleentheid wat vanjaar vir die eerste keer in Suid-Afrika aangebied is.

Inhoudsborg: Biomin

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas