Interras-wenners kuier op Grootplaas

714

Kyk weer 5 Oktober se aflewering van Grootplaas wanneer ons op die Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskamioenskappe fokus.

Top-gehalte beeste van verskillende rasse het mekaar onlangs die stryd aangesê by die Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskampioenskappe, wat tydens die ALFA vee-ekspo aangebied is. Ons kyk na die koei- en bulwenners, en Phillip Lee van Hinterland kuier ook in die ateljee. Hy vertel ons wat hierdie twee beeste so besonders maak en wat die kompetisie alles behels.

 

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas