Kyk weer Maandag 7 Januarie 2019 se eerste aflewering van Grootplaas. Verlede jaar was vol draaie en swaaie in die landbousektor, en behalwe vir die uitsprake oor die onteiening van grond sonder vergoeding, het Statistiek Suid-Afrika ook aangekondig dat ‘n landbousensus in Oktober-maand gaan afskop. Dr Requier Wait van Agri SA gesels met ons oor die sensus, waarom dit gedoen word en hoe dit werk. Daarna kyk ons na die kortfilm, When the dust settles, wat by die Karoo Ranching Filmfees gemaak is.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here