Die nasionale minimumloon het ‘n massiewe impak op die landbousektor, en daar was vanjaar redelik baie verwikkelinge in dié verband. Jahni de Villiers van Agri SA gesels in 18 November 2019 se aflewering van Grootplaas meer hieroor, asook ‘n paar ander arbeidsverwante onderwerpe.

Daarna kuier Suretha Francis van SA Stamboek weer in die Grootplaas-ateljee. Sy vertel ons hoe boere kan verseker dat hulle die regte bulle vir hul kuddes kies.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas