Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is vanjaar op soek na die sewende Kuilvoerkoning. Die doel van dié kompetisie is om by te dra tot die bevordering van goeie kuilvoerpraktyke. Richardt Venter vertel in Grootplaas van 29 April 2020 meer hieroor.

Daarna gesels Theresa Franken van Rosemary Hill meer oor medisinale plante.

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.