Is jy die volgende #ZoetisIntensieweSkaapboer?

Danie Bruwer senior en sy seun, ook Danie, van die Makwera Dohne Merinostoet by Paul Roux in die Vrystaat is tydens ALFA 2018 in Parys as die heel eerste Zoetis intensiewe skaapboer van die jaar aangewys. Die Zoetis Veeplaas intensiewe skaapboer van die jaar-kompetisie gaan voort in 2019 en beoog om erkenning te gee aan … Continue reading Is jy die volgende #ZoetisIntensieweSkaapboer?