Dr Johan van Rensburg van Afrivet kuier op 13 Mei 2019 weer vir ‘n slag in die ateljee. Ons gesels oor rumengesondheid by vee, en wat boere kan doen om dit by hul vee te bevorder. Daarna fokus ons op die interessante onderwerp van siklone, in ons gesprek met dr Jennifer Fitchett van die Universiteit van die Witwatersrand. Ons hoor hoekom siklone die afgelope paar maande aan die toeneem is, en hoe dit reënvalpatrone in die toekoms kan verander.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kalenderborg: SWAVET

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas