Die gebruik van ivermektien as teenmiddel vir COVID-19 het gou verdeeldheid onder mense veroorsaak. Die ontwikkeling van hierdie middel was een van grootste deurbrake ooit in dieregesondheid. Dit is in Suid-Afrika slegs vir diere geregistreer, terwyl heelwat ander lande die menslike gebruik daarvan goedkeur. ‘n Bekende gesig op Plaas TV, dr Danie Odendaal gee vanoggend sy mening oor die toekoms van hierdie middel.

Lise Roberts gesels ook met Christo van der Rheede van Agri SA oor die finansiële penarie waarin die Landbank homself bevind.

Kyk Plaas TV nou hier:

Nuus borg: Netafim

Markte borg: Nutri Feeds

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Farm TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcast on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV / Farm TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.