Jag met honde op plase – wat sê die wet?

1365

Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes rondom vaderskap- en ander verlof, het op 1 Januarie vanjaar ingetree. Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie gesels in 17 Januarie 2020 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Daarna kuier Johan Taljaard van VDT Prokureurs in die ateljee, om oor die onwettige jag met honde op plase te gesels.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.