Kyk na 3 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer Vincent van der Merwe van die Bedreigde Natuurlewetrust gesels oor die jagluiperd. Jagluiperds is nie net die wêreld se vinnigste landdiere nie, maar dié katte se getalle neem ook baie vinnig af. Vincent vertel hoekom hierdie besonderse katte aan die uitsterf is, en wat die trust doen om dit te voorkom.

Daarna kuier dr Dirk Strydom van Graan SA in die ateljee, en hy gesels oor die jongste graanmarktendense.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas