Jatro SAVM-veiling

899

Die tiende Jatro SAVM-produksieveiling van Johan Rautenbach het op Donderdag 22 Februarie 2018 op die plaas Blesbokfontein in die Lindley-distrik plaasgevind.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys ram: R47 500
  • Gemiddelde prys ramme: R11 368
  • Hoogste prys dragtige stoetooi: R11 000
  • Gemiddelde prys stoetooie: R5 403
  • Gemiddelde prys dragtige kommersiële ooie: R3 918

Aangebied deur: BKB Louwid Bethlehem

Afslaer: Jan Mostert