President Cyril Ramaphosa het op 5 Oktober, leiers van die besigheidsektor sowel as prominente vakbonde, by die sogenaamde Jobs Summit verwelkom. Die landbousektor was goed verteenwoordig, en ‘n hele paar kwessies het tydens die geleentheid na vore gekom. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Theo Boshoff van Agbiz oor die sake wat tydens die beraad bespreek is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here