Carin Venter, ‘n RSG Landbou-medewerker gesels met die Agri Oos-Kaap se Jongboer van die Jaar, Riaan Strydom oor sy toekenning, asook met Bokkie Kritzinger, Voorsitter van die Langkloof Landbougenootskap oor hulle bedrywighede. Luister nou na dié lekker gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.