Wessel Hattingh, een van die finaliste in Vrystaat Landbou se jongboer van die jaar-kompetisie, praat met Lise Roberts van RSG Landbou oor sy boerdery. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur #Voermol.