Kyk weer 11 Mei 2018 se Grootplaas. Met die toekoms van landbou wat basies in die hande van ons jongboere lê, gesels ons met Vrystaat Landbou jongboer-finalis, Wessel Hattingh. Hy vertel ons ook hoe jongboere hulself kan posisioneer om uitdagings te oorkom en volhoubaar te bly. Daarna kuier dr Pieter Haumann van Fertasa by ons en ons gesels oor nuwe wetgewing rondom bemestingstowwe. Haumann vertel ons ook meer oor ‘n gehalte-moniteringskema vir bemestingstowwe wat onlangs op die been gebring is.

Nuusborg: Bayer

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here