Lise Roberts van RSG Landbou praat met JP van den Berg, Noordwes se jongboer van die jaar, oor sy boerdery. JP boer op die plaas Buttermere in die Tosca/Vergeleë-distrik met saadaartappels, kommersiële veldbeeste, Brahman-stoetbeeste, grassade, ’n hoenderslagpale en wildboerdery. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.