Kyk weer 4 September 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer ons op die dierevoedingmark en die opkomende Nasionale Jeugkampioenskappe fokus.

Wisium spog reeds met meer as sestig jaar se ondervinding in die internasionale dierevoedingmark, en bied pasgemaakte oplossings vir veral veeboere. Chris van Niekerk vertel ons meer hieroor. Daarna kuier Breyton Milford van die Nasionale Landbou Jeugvereniging in die ateljee, om oor die opkomende Nasionale Jeugkampioenskappe in George te gesels.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas