Die Johannesburgse aandelebeurs het in 2014 kontrakte ingestel wat beleggers in staat stel om hulself teen veranderinge in die dieselprys te beskerm. Maar wat beteken dit in die lig van die dieselprys wat die afgelope paar maande rekordhoogtes bereik het? Anelisa Matutu vertel ons nou meer hieroor in 16 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas.

Inhoudsborg: JSE

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas