Die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) het die Wagyu Beestelersgenootskap onlangs genader oor beleggingsmoontlikhede in die vinnig groeiende vleismark. Dr Michael Bradfield vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.