Dr Raphael Karuaihe van die Johannesburgse Aandelebeurs, kuier weer op 26 April 2019 in die Grootplaas-ateljee. Ons gesels oor die afdeling vir kommoditeitsafgeleides by die beurs, en watter produkte hier gebied word. Ons hoor ook wat Nampo-besoekers van die JSE kan verwag.

Inhoudsborg: JSE

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas