Met die rekord sojaboon-oes wat vir dié seisoen verwag word, is hierdie gewas deesdae sterk op die voorgrond. Anelisa Matutu van die Johannesburgse Aandelebeurs oftewel JSE, vertel vir Elsa Esterhuizen meer oor sojabone, veral wat verhandeling betref.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas