Word deel van die kuilvoer-elite wanneer die 2017 Santam Landbou Kuilvoerkoning gekroon word. Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks in samewerking met Veeplaas en Stockfarm aangebied. Die doel van die kompetisie is om by te dra tot die bevordering van goeie kuilvoerpraktye. Klik hier om oor die 2016-wenner te lees.

Maak gou! Inskrywings sluit 15 Junie 2017.

Klik hier om ‘n inskrywingsvorm af te laai. Klik hier vir meer inligting oor deelname.
Vir verdere inligting kontak Richardt Venter by 083 590 3014.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here