RSG Landbou se verteenwoordiger in die Noord-Kaap, Koos du Pisanie, het in Kakamas se wêreld met ’n plaaskoorleier gesels oor hulle musiekkuns asook met die Living Voices Mannekoor van Kakamas wat deelgeneem het aan die Plaaskore kompetisie tydens die ATKV Oesaffees op 2 Maart te Kakamas. Luister nou na dié lekker onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.