Soos die vakansie vir meeste aanbreek, is daar heelwat tente wat uitgeskud word en karavane wat gehaak word. Kamp is ‘n unieke manier van vakansie hou, en vir sommiges, die enigste manier van vakansie hou. Ons gesels daarom in 13 Desember se Grootplaas met prof Neels van Heerden van die Tshwane Universiteit van Tegnologie oor die Suid-Afrikaanse kampbedryf. Daarna kuier die rekenmeester, Frans van Eden, in die ateljee en gesels oor samewerking tussen boere.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here