Die Suid-Afrikaanse koringbedryf het die afgelope paar jaar, weens verskeie faktore, swaar getrek. Rolspelers het daarom die afgelope 4 jaar baie hard aan ‘n omdraai-strategie gewerk, om die bedryf meer produktief en winsgewend te maak. Dr Dirk Strydom van Graan SA gesels in Grootplaas van 4 Februarie 2020 hieroor.

Daarna kuier Helene Pheiffer van die Melkprodusente-organisasie in die ateljee, om oor ‘n opwindende nuwe kursus te gesels.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.