Klimaatsverandering het nie net ‘n impak op temperature nie, maar ook op die volhoubaarheid van die landbousektor en uiteindelik, voedselsekerheid. Karien Erasmus van Promethium kuier op 12 Maart 2020 in die Grootplaas-ateljee en brei uit oor die sogenaamde kweekhuiseffek.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.