Landbou en risiko loop hand aan hand, dit is iets wat nooit gaan verander nie. Die aard van landbou beteken dat boere elke dag met uitdagings gekonfronteer word. Om die impak van hierdie risiko’s so ver moontlik te verminder, is landbouversekering ‘n moet. Andries Wiese van Hollard gesels in 7 September 2020 se aflewering van Plaas TV oor landbouversekering.

Daarna kuier twee kenners van die Nasionale Metrologie-instituut in die ateljee om oor hul doen en late te gesels. NMISA

Klik op die skakel om meer hieroor te lees:

Inhoudsborg: Hollard

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.