Regeringskuld in ontwikkelende lande het die afgelope ruk uit sy nate gebars. Is daar dus hoop vir ons ekonomie na die Covid-19-pandemie? Wessel Lemmer van Agbiz Grain gesels in 16 November se Plaas TV hieroor. Moenie dié insiggewende onderhoud misloop nie!

Fisiese geweld is nie die enigste vorm van geweld nie. Lise Roberts het ‘n rukkie terug met dr Tertia Oosthuizen hieroor gesels. Kyk ook na die insigewende onderhoud.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Kalenderborg: Standard Bank

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake en uitdagings, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.