Ons kyk in 11 September 2018 se aflewering van Grootplaas waarom Southern Oil die leier in die groeiende plaaslike kanola-mark is. Daarna is daar ‘n gesprek met Morné Botes wat ons meer vertel oor die produksie van hierdie gewas, en hoe die plaaslike mark met die internasionale mark vergelyk.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas