Kyk weer na 9 Mei 2018 se Grootplaas. Die vraag na gesonder kookolies word  toenemend meer. In 1993 is die eerste kanola-gewasse in Suid-Afrika geplant en sedertdien kon hierdie geel blommetjie sy plek in die verbruikersmark volstaan. Southern Oil gee ons ‘n blik op dié bedryf en Izané Crous vertel ons meer oor die produksie van hierdie unieke gewas.

Nuusborg: Bayer

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas