Kanola-olie is ‘n plantaardige olie wat deur heelwat verbruikers bo sonneblom-olie verkies en word as die kookolie met die laagste vlak van versadigde vette beskou. Verbruikers skakel deedae al hoe meer oor na hierdie produk. Dit skep weer op sy beurt groter behoefte aan kanolaproduksie in Suid-Afrika. Morné Botes van Southern Oil het in die Grootplaas ateljee kom kuier om ons ‘n kykie te gee na die kanola-mark.

Inhoudsborg: Southern Oil

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas