Met landbougeleenthede wat vir eers uit- of afgestel is, kyk ons in 7 April 2020 se aflewering van Grootplaas terug na een van die hoogtepunte op 2019 se landboukalender. Ons ontmoet vir Kanonkop, verlede jaar se Hinterland Nasionale Interrasvleisbeeskampioenbul, en ons vind uit hoekom hy die wenner van dié gesogte titel was.

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.