Kanonkop is tydens Alfa verlede jaar, as die Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskampioenbul aangewys. Plaas Media het by Kanonkop se eienaar, Riaan Lubbe, naby Sannieshof gaan inloer om uit te vind wat dié bul so spesiaal maak. Kyk in Grootplaas van 10 Januarie 2020 na ‘n insetsel hieroor.

Daarna hoor ons weer hoekom soveel veeboere beeshonde as hul beste werkers ag, en vind meer uit oor die gesondheidsvoordele van skaapvleis.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas