Weens die deurlopende beperkings op sosiale geleenthede en byeenkomste tydens die onderskeie vlakke van die nasionale COVID-19-inperking, is dit met groot hartseer dat die 160ste George Landbouskou gekanselleer word.

Vanjaar se skou, wat van 27 tot 28 Augustus sou plaasvind, word uitgestel na 26 tot 28 Augustus 2021. Die skouraad voel dat in die lig van die huidige COVID-19-risiko-aanpassings en -strukture wat deur die regering ingestel is, die veiligheid van ons ondersteuners en uitstallers eerste prioriteit is.

Hou gerus ons sosiale media-bladsye dop vir verdere inligting en om te sien hoe die reëlings vir 2021 vorder. Die skouraad bly dankbaar vir jul onbaatsugtige ondersteuning en ons sien uit na groot dinge in 2021! Vir eers, wees veilig! – Persverklaring, George Landbouskou

Cancellation of the 2020 George Agricultural Show

Due to the ongoing restrictions on social events and gatherings during the various levels of the national COVID-19 lockdown, it is with great disappointment that the 160th George Agricultural Show is cancelled. This year’s show, which was set to take place from 27 to 28 August, is postponed until 26 to 28 August 2021.

The organisers of the show feel that, given the current COVID-19 risk adjustments and structures that have been introduced by the government, the safety of our supporters and exhibitors is a top priority.

Please keep an eye on our social media pages for further information and to see how the arrangements for 2021 are progressing. – Press release, George Agricultural Show