Die bekende Karoo-kruiekenner, Antoinette Pienaar, vertel op RSG Landbou meer oor tuinkruie en die gebruike daarvan. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.