Hennie Bruwer, hoofbestuurder van Katoen SA, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die verbouing van katoen, wat die gewildste tekstiel ter wêreld is, in Suid-Afrika. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here