Katoen word al die afgelope 7 000 jaar in verskeie produkte gebruik – van denim tot seep. Hennie Bruwer van Katoen SA gee vir RSG Landbou-luisteraars ’n insiggewende blik op katoenproduksie wêreldwyd en waar Suid-Afrika staan ten opsigte hiervan. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur #Voermol.