Kyk weer 7 September 2018 se aflewering van Grootplaas met Albert Loubser en Dokter Liezel Wasserman.

Die Alfa vee-ekspo is besig om sy vere reg te skud, voor die veebedryf op agtien September na Parys stroom. Albert Loubser, die mede-organiseerder van hierdie unieke ekspo, vertel vir ons hoe reëlings vorder en wat besoekers te wagte kan wees. Daarna kuier die staatsveearts, Dr. Liezel Wasserman, ook by ons in die ateljee. Sy gesels oor diaree by diere en hoe dit bestuur kan word.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas