Veesiektes is nou maar een ding wat nie welkom is op ‘n plaas nie, maar daar is sekere veesiektes wat eenvoudig onmiddellik in hul spore gestuit word. Dr Danie Odendaal kuier weer op 10 Julie 2020 in die Plaas TV-ateljee, en dié keer gesels ons oor watter siektes as deel van ‘n biosekuriteitsplan uitgeroei moet word.

Dan het dr Frikkie Maré onlangs die leisels oorgeneem as Veeplaas se redakteur. Hy gesels oor die pad vorentoe vir Plaas Media se vlagskip-tydskrif.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank