Ons staan aan die vooraand van ‘n uitdagende jaar, nie net vir die landbousektor nie, maar op politiese en ekonomiese front. Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad gesels in Grootplaas van 14 Januarie 2019 met ons oor die uitdagings wat die bedryf vanjaar kan ervaar, en hoe dit verbruikers gaan beïnvloed. Daarna kuier die bekende ekonoom, dr Roelof Botha, in die ateljee. Ons gesels oor grondhervorming en sy voorspellings vir 2019.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas