In 4 November se episode van Grootplaas fokus ons weer op landbouversekering, wanneer Wynand van Vuuren van King Price vir kykers vertel hoe boere in dié verband kan spaar.

Inhoudsborg: King Price

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Tal-Tec

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas