Wynand van Vuuren van King Price kuier op 21 November 2019 in die Grootplaas-ateljee en gesels oor versekering in terme van lewendehawe. Hy brei uit oor wat dit alles behels, en watter waarde King Price tot veeboere se besighede kan voeg.

Inhoudsborg: King Price

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas