Zelda Kingwill van die Kingwill-kaasmakery naby Riviersonderend gesels op RSG Landbou meer oor hulle bedryf. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.